Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 24:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “‘En as ’n man enige mensesiel doodslaan, moet hy vir seker doodgemaak word.+

  • Levitikus 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En wie ’n dier doodslaan,+ moet daarvoor vergoeding gee,+ maar wie ’n mens doodslaan, moet doodgemaak word.+

  • Numeri 35:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “‘En julle mag die land waarin julle is, nie besoedel nie; want bloed besoedel die land,+ en vir die land is daar geen versoening vir die bloed wat daarin vergiet is nie, behalwe deur die bloed van hom wat dit vergiet het.+

  • Deuteronomium 21:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy—jy sal die skuld weens onskuldige bloed uit jou midde wegruim,+ want jy sal doen wat reg is in Jehovah se oë.+

  • 2 Samuel 21:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En in die dae van Dawid was daar ’n hongersnood,+ drie jaar lank, jaar na jaar; en Dawid het die aangesig van Jehovah geraadpleeg. Toe het Jehovah gesê: “Op Saul en op sy huis is daar bloedskuld, omdat hy die Gibeoniete doodgemaak het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel