Deuteronomium 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En in jou hart weet jy goed dat Jehovah jou God jou tereggewys het soos ’n man sy seun teregwys.+ Spreuke 13:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wie sy roede terughou, haat sy seun,+ maar hy wat hom liefhet, gee ag op hom met dissipline.+ Spreuke 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+ Spreuke 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Moenie dissipline terughou van die seun nie.+ As jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterf nie. Hebreërs 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+
18 Tugtig jou seun terwyl daar hoop is;+ en moenie dat dit jou sielsbegeerte word om hom dood te maak nie.+
13 Moenie dissipline terughou van die seun nie.+ As jy hom met die roede slaan, sal hy nie sterf nie.
9 Verder, ons het vaders gehad wat van ons vlees was om ons te dissiplineer,+ en ons het aan hulle respek betoon. Sal ons ons dan nie veel meer aan die Vader van ons geestelike lewe onderwerp en lewe nie?+