Deuteronomium 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het. Psalm 32:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+ Psalm 63:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Soos met die beste deel, ja, vettigheid, word my siel versadig,+En met lippe van vreugdegeroep bring my mond lof.+ Psalm 68:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Maar wat die regverdiges betref, laat hulle bly wees,+Laat hulle uitgelate wees voor God,+En laat hulle met blydskap jubel.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
7 En daar moet julle voor Jehovah julle God eet+ en vrolik wees oor alles wat julle onderneem,+ julle en julle huisgesinne, omdat Jehovah jou God jou geseën het.
11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+
5 Soos met die beste deel, ja, vettigheid, word my siel versadig,+En met lippe van vreugdegeroep bring my mond lof.+
3 Maar wat die regverdiges betref, laat hulle bly wees,+Laat hulle uitgelate wees voor God,+En laat hulle met blydskap jubel.+