2 Samuel 22:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Jehovah lewe;+ en mag my Rots geloof word;+En laat die God van die rots van my redding verhef word.+ Psalm 89:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Hy roep tot my: ‘U is my Vader,+My God+ en die Rots van my redding.’+ Psalm 95:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 95 Kom tog, laat ons met vreugde uitroep tot Jehovah!+Laat ons ons Rots van redding triomfantlik toeroep.+
47 Jehovah lewe;+ en mag my Rots geloof word;+En laat die God van die rots van my redding verhef word.+
95 Kom tog, laat ons met vreugde uitroep tot Jehovah!+Laat ons ons Rots van redding triomfantlik toeroep.+