Psalm 106:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Gou het hulle sy werke vergeet;+Hulle het nie op sy raad gewag nie.+ Psalm 107:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+ Lukas 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Maar die Fariseërs en dié wat met die Wet vertroud was, het God se raad aan hulle verontagsaam,+ aangesien hulle nie deur hom gedoop is nie.)
11 Want hulle het hulle opstandig gedra+ teen die woorde van God;+En die raad van die Allerhoogste het hulle geminag.+
30 Maar die Fariseërs en dié wat met die Wet vertroud was, het God se raad aan hulle verontagsaam,+ aangesien hulle nie deur hom gedoop is nie.)