Psalm 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 As iemand nie terugkeer nie,+ sal Hy sy swaard skerp maak,+Hy sal beslis sy boog span, en hy sal dit gereedmaak om te skiet.+ Esegiël 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dit is skerp gemaak om ’n slagting teweeg te bring; dit is blink gevryf om dit te laat glinster.’”’”+ “Of sal ons ons verheug?”+ “‘Verwerp dit die septer+ van my seun,+ soos dit elke boom verwerp?+
12 As iemand nie terugkeer nie,+ sal Hy sy swaard skerp maak,+Hy sal beslis sy boog span, en hy sal dit gereedmaak om te skiet.+
10 Dit is skerp gemaak om ’n slagting teweeg te bring; dit is blink gevryf om dit te laat glinster.’”’”+ “Of sal ons ons verheug?”+ “‘Verwerp dit die septer+ van my seun,+ soos dit elke boom verwerp?+