Levitikus 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+ Deuteronomium 30:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle,+ dat ek jou die lewe en die dood voorgehou het,+ die seën+ en die vloek;+ en jy moet die lewe kies sodat jy kan bly lewe,+ jy en jou nageslag,+ Romeine 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want Moses skryf dat die mens wat die regverdigheid van die Wet gedoen het, daardeur sal lewe.+
5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+
19 Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle,+ dat ek jou die lewe en die dood voorgehou het,+ die seën+ en die vloek;+ en jy moet die lewe kies sodat jy kan bly lewe,+ jy en jou nageslag,+