Levitikus 26:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+ Psalm 65:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 U het u aandag op die aarde gerig, sodat u dit oorvloed kan gee;+U verryk dit grootliks.Die stroom wat van God kom, is vol water.+U berei hulle graan,+Want so berei u die aarde.+
5 En julle dorstyd sal beslis duur tot julle druiweoes, en die druiweoes sal duur tot die saaityd; en julle sal inderdaad julle brood tot versadiging toe eet+ en in veiligheid in julle land woon.+
9 U het u aandag op die aarde gerig, sodat u dit oorvloed kan gee;+U verryk dit grootliks.Die stroom wat van God kom, is vol water.+U berei hulle graan,+Want so berei u die aarde.+