Levitikus 18:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+ Esegiël 20:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+ Romeine 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want Moses skryf dat die mens wat die regverdigheid van die Wet gedoen het, daardeur sal lewe.+
5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+
11 “‘“En ek het hulle my insettinge+ gegee; en my regterlike beslissings+ het ek aan hulle bekend gemaak, sodat die mens wat dit deurentyd nakom, ook daardeur kan bly lewe.+