10 het Jehovah my die twee kliptafels gegee waarop daar met God se vinger geskryf was;+ en daarop was al die woorde wat Jehovah op die berg uit die vuur met julle gespreek het, op die dag van die vergadering.+
4 Toe het hy op die tafels dieselfde skrif as die eerste geskryf,+ die Tien Woorde,+ wat Jehovah op die berg uit die vuur met julle gespreek het,+ op die dag van die vergadering;+ waarna Jehovah dit vir my gegee het.