Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En ek het smeekbedes+ tot Jehovah begin doen en gesê: ‘O Soewereine Heer Jehovah, moenie u volk verdelg nie, ja, u persoonlike eiendom,+ wat u met u grootheid verlos het, wat u met ’n sterk hand+ uit Egipte uitgelei het.+

  • 1 Konings 8:53
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 53 Want u het hulle afgesonder as u erfdeel uit al die volke van die aarde,+ net soos u deur middel van u kneg Moses gespreek het+ toe u ons voorvaders uit Egipte uitgelei het, o Soewereine Heer Jehovah.”

  • Psalm 135:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,+

      Israel as sy spesiale eiendom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel