Deuteronomium 31:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood! Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood!
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+