Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 9:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Julle was opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah+ van die dag af dat ek julle ken.

  • Deuteronomium 32:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Daarom het hy gesê: ‘Laat ek my aangesig vir hulle verberg,+

      Laat ek sien wat hulle uiteinde sal wees.

      Want hulle is ’n verdorwe geslag,+

      Kinders in wie geen getrouheid is nie.+

  • Josua 1:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Elke man wat hom opstandig gedra teen u bevel+ en na u woorde nie luister in alles wat u hom beveel nie, sal doodgemaak word.+ Wees net moedig en sterk.”+

  • Nehemia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel