Deuteronomium 9:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Julle was opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah+ van die dag af dat ek julle ken. Psalm 78:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+
8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+