Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Jy moenie sidder vir hulle nie, want Jehovah jou God is in jou midde,+ ’n groot en vreesinboesemende God.+

  • Nehemia 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ek het gesê: “Ag, Jehovah, die God van die hemel, die groot en vreesinboesemende God,+ wat die verbond en die liefderyke goedhartigheid hou+ teenoor dié wat hom liefhet+ en sy gebooie onderhou,+

  • Nehemia 9:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 “En nou, o ons God, die groot,+ magtige+ en vreesinboesemende+ God, wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid+ hou, laat al die teëspoed wat ons,+ ons konings,+ ons vorste+ en ons priesters+ en ons profete+ en ons voorvaders+ en u hele volk van die dae van die konings van Assiʹrië af tot vandag toe getref het,+ nie gering voor u lyk nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel