Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En jy moet al die volke verteer wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Jou oog mag nie vir hulle jammer voel nie;+ en jy mag hulle gode nie dien nie,+ want dit sal vir jou ’n strik wees.+

  • Psalm 106:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 En hulle het hulle afgode bly dien,+

      En dié het vir hulle ’n strik geword.+

  • Esegiël 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En ek het hulle in die land gebring+ waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan hulle te gee.+ Toe hulle elke hoë heuwel+ en elke digte boom sien, het hulle begin om daar hulle offerandes te bring+ en daar hulle aanstootlike offer te gee en daar hulle rustige geure aan te bied+ en daar hulle drankoffers uit te giet.+

  • Efesiërs 4:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dít sê ek dan en getuig ek van in die Here, dat julle nie langer aanhou wandel soos ook die nasies+ in die nutteloosheid van hulle verstand wandel nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel