Deuteronomium 4:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ Deuteronomium 6:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart+ en jou hele siel+ en al jou lewenskrag.+ Deuteronomium 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+ Matteus 22:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+
29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+
12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+
37 Hy het vir hom gesê: “‘Jy moet Jehovah jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand.’+