Genesis 49:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+ 2 Samuel 22:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+Dié wat my intens haat—ek sal hulle ook tot swye bring.+ Psalm 18:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+En wat dié betref wat my intens haat, ek sal hulle tot swye bring.+
8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+
41 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+Dié wat my intens haat—ek sal hulle ook tot swye bring.+
40 En wat my vyande betref, u sal my beslis die agterkant van hulle nek gee;+En wat dié betref wat my intens haat, ek sal hulle tot swye bring.+