Psalm 78:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+ Jesaja 48:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Omdat ek weet dat jy hard is+ en dat jou nek ’n ystersening+ en jou voorkop koper is,+
8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+’n Hardkoppige en opstandige geslag,+’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+