Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Laat my dan nou begaan, sodat my toorn teen hulle kan ontvlam en ek hulle kan uitroei,+ en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+

  • Deuteronomium 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want hy sal jou seun daarvan afkeer om my te volg, en hulle sal beslis ander gode dien;+ en Jehovah se toorn sal inderdaad teen julle ontvlam, en hy sal jou beslis gou verdelg.+

  • Deuteronomium 32:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want ’n vuur is aangesteek in my toorn+

      En dit sal brand tot in Sjeool, die laagste plek,+

      En dit sal die aarde en sy opbrengs verteer+

      En die fondamente van berge aan die brand steek.+

  • Rigters 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die kinders van Ammon+ verkoop het.+

  • Psalm 106:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En die toorn van Jehovah het teen sy volk ontvlam,+

      En hy het sy erfdeel begin verfoei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel