Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Giʹbeon+ en Rama en Beʹërot,

  • Rigters 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het verder vir sy dienaar gesê: “Kom, en laat ons na een van die plekke gaan, en ons moet óf in Giʹbea óf in Rama+ oornag.”

  • 1 Konings 15:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Baäsa, die koning van Israel, het teen Juda opgetrek en Rama begin bou,+ om niemand te laat uitgaan of inkom na Asa, die koning van Juda, nie.+

  • Jeremia 40:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 Die woord wat van Jehovah tot Jeremia gekom het nadat Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, hom uit Rama+ weggestuur het, toe hy hom laat haal het terwyl hy met handboeie gebind was onder al die ballinge van Jerusalem en van Juda, wat in ballingskap na Babilon weggevoer sou word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel