Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

  • Psalm 106:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En hy het hulle benoudheid gesien+

      Wanneer hy hulle smekende geroep gehoor het.+

  • Jesaja 63:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 In al hulle benoudheid het dit vir hom benoudheid veroorsaak.+ En sy persoonlike boodskapper het hulle gered.+ Deur sy liefde en deur sy medelye het hy hulle teruggekoop,+ en hy het hulle opgetel en hulle gedra, al die dae van die ou tyd.+

  • Jeremia 31:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 “Is Eʹfraim vir my ’n dierbare seun of ’n lieflingskind?+ Want in die mate dat ek teen hom gespreek het, sal ek vir seker verder aan hom dink.+ Daarom het my ingewande onstuimig geraak oor hom.+ Ek sal my beslis oor hom ontferm”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel