Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want kyk! jy sal swanger wees, en jy sal beslis aan ’n seun geboorte gee, en geen skeermes mag op sy kop kom nie,+ want die kind sal ’n Nasireʹër+ van God word vandat hy die moederskoot verlaat;+ en hy sal die leiding neem om Israel uit die hand van die Filistyne te red.”+

  • 1 Samuel 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En sy het ’n gelofte gedoen+ en gesê: “O Jehovah van die leërs, as u vir seker die ellende van u slavin sal aansien+ en aan my sal dink,+ en u u slavin nie sal vergeet nie en aan u slavin ’n manlike nakomeling sal gee, sal ek hom aan Jehovah gee al die dae van sy lewe, en geen skeermes sal op sy kop kom nie.”+

  • 1 Samuel 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat Hanna betref, sy het nie opgegaan nie,+ want sy het vir haar man gesê: “Sodra die seun gespeen is,+ sal ek hom bring, en hy sal voor Jehovah verskyn en tot onbepaalde tyd daar woon.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel