Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 2:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het Jehovah rigters verwek,+ en dié het hulle uit die hand van hulle plunderaars gered.+

  • Rigters 13:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En die kinders van Israel het weer gedoen wat sleg was in Jehovah se oë,+ sodat Jehovah hulle veertig jaar lank in die hand van die Filistyne+ gegee het.

  • Nehemia 9:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hiervoor het u hulle in die hand van hulle teenstanders gegee,+ wat hulle in benoudheid bly bring het;+ maar in die tyd van hulle benoudheid het hulle tot u geroep,+ en u het vanuit die hemel gehoor;+ en ooreenkomstig u oorvloedige barmhartigheid+ het u aan hulle redders gegee+ wat hulle uit die hand van hulle teenstanders gered het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel