10 En ook Rut, die Moabitiese vrou, die vrou van Maglon, koop ek vir my as vrou om die naam van die man wat dood is,+ oor sy erfdeel te laat verrys en dat die naam van die man wat dood is, nie onder sy broers en uit die poort van sy plek uitgeroei sal word nie. Julle is vandag getuies.”+