-
Jeremia 44:26Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
26 “Daarom, hoor die woord van Jehovah, almal van Juda wat in Egipteland woon:+ ‘“Kyk, ek het by my groot naam gesweer”,+ het Jehovah gesê, “dat my naam nie meer iets sal wees wat deur die mond van enige man van Juda in die hele Egipteland uitgeroep word,+ deurdat hy sê: ‘So waar as die Soewereine Heer Jehovah lewe!’+ nie.
-