2 En as jy beslis sweer:+ ‘So waar as Jehovah lewe in waarheid,+ in geregtigheid en in regverdigheid!’+ dan sal die nasies hulleself in hom seën en in hom oor hulleself roem.”+
5 en dié wat hulle op die dakke voor die leër van die hemel neerbuig,+ en dié wat hulle neerbuig+ terwyl hulle geswore ede aflê aan Jehovah+ en geswore ede aflê by Malkam,+