Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “Wat jou betref, Juda,+ jou broers sal jou prys.+ Jou hand sal agter op die nek van jou vyande wees.+ Die seuns van jou vader sal hulle voor jou neerwerp.+

  • 1 Kronieke 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+—

  • 1 Kronieke 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah, die God van Israel, het my uit die hele huis van my vader+ gekies om tot onbepaalde tyd koning oor Israel te word;+ want hy het Juda as leier gekies,+ en in die huis van Juda my vader se huis,+ en onder my vader se seuns+ het hy my goedgekeur,+ om my koning oor die hele Israel te maak;

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel