Psalm 37:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+ Sefanja 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en van angs,+ ’n dag van storms en van verwoesting, ’n dag van duisternis en van somberheid,+ ’n dag van wolke en van dik donkerheid,
28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+ ע [ʽAʹjin]Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+
15 Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en van angs,+ ’n dag van storms en van verwoesting, ’n dag van duisternis en van somberheid,+ ’n dag van wolke en van dik donkerheid,