Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 So het Dawid al hoe groter geword,+ en Jehovah, die God van die leërs,+ was met hom.+

  • 2 Samuel 22:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Die ware God is my sterk vesting,+

      En hy sal my weg volmaak laat wees,+

  • Psalm 44:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Deur u sal ons ons teenstanders omstoot;+

      In u naam sal ons dié vertrap wat teen ons opstaan.+

  • Psalm 125:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 125 Dié wat op Jehovah vertrou,+

      Is soos die berg Sion,+ wat nie kan wankel nie, maar tot onbepaalde tyd bly.+

  • Hebreërs 11:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 die krag van vuur gestuit het,+ aan die skerpte van die swaard ontkom het,+ uit ’n swak toestand kragtig gemaak is,+ dapper geword het in oorlog,+ die leërs van vreemdelinge op die vlug gejaag het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel