Psalm 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+ Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+ Psalm 61:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want u was vir my ’n toevlug,+’n Sterk toring teen die vyand.+ Spreuke 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die naam van Jehovah is ’n sterk toring.+ Die regverdige hardloop daarin en word beskerm.+
9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+