4 Daarop het die manskappe na Silo gestuur en die ark van die verbond van Jehovah van die leërs, wat op die gerubs sit,+ daarvandaan gebring. En die twee seuns van Eli, naamlik Hofni en Piʹnehas, was daar by die ark van die verbond van die ware God.+