2 Samuel 22:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy het pyle bly uitstuur, om hulle te verstrooi;+Weerlig, om hulle in verwarring te bring.+ Job 36:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 In sy hande het hy die weerlig bedek,En hy gee daaraan bevel teen ’n aanvaller.+ Psalm 144:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Blits met weerlig sodat u hulle verstrooi;+Stuur u pyle uit sodat u hulle in verwarring bring.+