Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Gister sowel as vantevore,+ terwyl Saul koning oor ons was, het ú Israel uitgelei en ingebring.+ En Jehovah het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor Israel word.’”

  • 2 Samuel 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierop het Dawid vir Migal gesê: “Dit was voor Jehovah, wat my bo jou vader en sy hele huis verkies het om my as leier oor Jehovah se volk Israel aan te stel,+ en ek sal die geleentheid voor Jehovah vier.+

  • 1 Kronieke 28:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah, die God van Israel, het my uit die hele huis van my vader+ gekies om tot onbepaalde tyd koning oor Israel te word;+ want hy het Juda as leier gekies,+ en in die huis van Juda my vader se huis,+ en onder my vader se seuns+ het hy my goedgekeur,+ om my koning oor die hele Israel te maak;

  • Psalm 78:71
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 71 Agter die sogende ooie+

      Het hy hom weggehaal om ’n herder te wees oor Jakob, sy volk,+

      En oor Israel, sy erfdeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel