Deuteronomium 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Selfs in Horeb het julle Jehovah tot toorn verwek sodat Jehovah so vertoornd op julle geword het dat hy julle wou verdelg.+ Psalm 78:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 Hoe dikwels het hulle in die wildernis teen hom in opstand gekom,+Het hulle hom in die woestyn gekrenk!+
8 Selfs in Horeb het julle Jehovah tot toorn verwek sodat Jehovah so vertoornd op julle geword het dat hy julle wou verdelg.+
40 Hoe dikwels het hulle in die wildernis teen hom in opstand gekom,+Het hulle hom in die woestyn gekrenk!+