Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 32:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar Hiskiʹa het hom verneder+ in die hoogmoed van sy hart, hy en die inwoners van Jerusalem, en Jehovah se verontwaardiging het nie in die dae van Hiskiʹa+ oor hulle gekom nie.

  • Lukas 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Ek sê vir julle: Hierdie man het na sy huis afgegaan, regverdiger+ as daardie man; want elkeen wat hom verhef, sal verneder word, maar hy wat hom verneder, sal verhef word.”+

  • 1 Petrus 5:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat hy julle op die bestemde tyd kan verhef;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel