4“Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.
12 “Wat hierdie huis betref wat jy bou, as jy in my insettinge wandel+ en my regterlike beslissings uitvoer+ en al my gebooie onderhou deur daarin te wandel,+ dan sal ek beslis my woord teenoor jou gestand doen wat ek tot jou vader Dawid gespreek het;+