Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Eksodus 24:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Uiteindelik het hy die boek van die verbond+ geneem en dit voor die ore van die volk gelees.+ Toe het hulle gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen, en ons sal gehoorsaam wees.”+

  • Deuteronomium 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Jehovah ons God het in Horeb ’n verbond met ons gesluit.+

  • Deuteronomium 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die kinders van Israel te sluit in die land Moab, benewens die verbond wat hy met hulle in Horeb gesluit het.+

  • Jeremia 31:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal met die huis van Israel+ en met die huis van Juda+ ’n nuwe verbond sluit;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel