Job 16:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ek sou ook soos julle kon praat.As julle siel maar was waar my siel is,Sou ek dan in woorde teen julle uitblink+En sou ek my kop oor julle skud?+ Psalm 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+ Psalm 109:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En vir hulle het ek iets smadeliks geword.+Hulle sien my—hulle begin hulle kop skud.+ Matteus 27:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 En die verbygangers het hom begin smaad,+ hulle kop geskud+
4 Ek sou ook soos julle kon praat.As julle siel maar was waar my siel is,Sou ek dan in woorde teen julle uitblink+En sou ek my kop oor julle skud?+
7 Wat almal betref wat my sien, hulle bespot my;+Hulle bly hulle mond wyd oopmaak, hulle bly hulle kop skud:+