Eksodus 14:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dan sal Farao beslis van die kinders van Israel sê: ‘Hulle dwaal verward in die land rond. Die wildernis het hulle ingesluit.’+ Eksodus 15:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+ Psalm 71:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En gesê: “God het hom verlaat.+Agtervolg en vang hom, want daar is geen verlosser nie.”+ Jesaja 42:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Ek is Jehovah. Dit is my naam;+ en aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie,+ en ook nie my lof+ aan gesnede beelde nie.+
3 Dan sal Farao beslis van die kinders van Israel sê: ‘Hulle dwaal verward in die land rond. Die wildernis het hulle ingesluit.’+
9 Die vyand het gesê: ‘Ek sal agtervolg!+ Ek sal inhaal!+Ek sal buit verdeel!+ My siel sal versadig word van hulle!Ek sal my swaard trek! My hand sal hulle verdryf!’+
8 “Ek is Jehovah. Dit is my naam;+ en aan niemand anders sal ek my heerlikheid gee nie,+ en ook nie my lof+ aan gesnede beelde nie.+