15 En hulle het geen rekenskap geëis+ van die manne in wie se hand hulle die geld gegee het om dit aan dié te gee wat die werk gedoen het nie,+ want hulle was getrou+ in die werk.
2 En ek het my broer Hanaʹni+ oor Jerusalem aangestel, asook Hananʹja, die vors van die Kasteel,+ want hy was so ’n betroubare+ man en het die ware God meer as baie ander gevrees.+