25 En ek sal beslis ’n swaard oor julle bring wat wraak uitoefen+ vir die verbond;+ en julle sal julle inderdaad in julle stede versamel, en ek sal beslis pes onder julle instuur,+ en julle sal in die hand van ’n vyand gegee word.+
2 En in die vyfde jaar van koning Rehaʹbeam+ het Sisak,+ die koning van Egipte, teen Jerusalem opgetrek (want hulle het hulle ontrou teenoor Jehovah gedra),+
32Ná hierdie dinge en hierdie getroue gedrag+ het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ gekom en Juda binnegeval en teen die versterkte stede+ kamp opgeslaan en daaraan bly dink om deur te breek om hulle syne te maak.