2 Want hulle het van hulle dogters vir hulleself en vir hulle seuns aanvaar;+ en hulle, die heilige saad,+ het met die volke van die lande vermeng geraak,+ en die hand van die vorste en die onderheersers was die vernaamste+ in hierdie ontrouheid.”
28 En een van die seuns van Joʹjada,+ die seun van die hoëpriester Elʹjasib,+ was ’n skoonseun van Sanbalʹlat,+ die Horoniet.+ Daarom het ek hom van my af weggejaag.+
22 En hulle mag geen weduwee of geskeide vrou vir hulle as vrou neem nie,+ maar maagde uit die nageslag van die huis van Israel+ of die weduwee wat die weduwee van ’n priester is, mag hulle neem.’
8 “Maar julle—julle het van die weg afgewyk.+ Julle het baie in die wet laat struikel.+ Julle het die verbond van Levi te gronde gerig”,+ het Jehovah van die leërs gesê.