Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+

  • Psalm 94:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want Jehovah sal sy volk nie verstoot nie,+

      En ook sal hy sy erfdeel nie verlaat nie.+

  • Matteus 6:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Hou dan aan om eers die koninkryk en sy regverdigheid+ te soek, en al hierdie ander dinge sal vir julle bygevoeg word.+

  • Hebreërs 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel