Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Want Jehovah sal sy volk ter wille van sy groot naam+ nie verstoot nie,+ omdat Jehovah self besluit het om julle sy volk te maak.+

  • Psalm 37:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Want Jehovah het geregtigheid lief,+

      En hy sal sy lojales nie verlaat nie.+

      ע [ʽAʹjin]

      Tot onbepaalde tyd sal hulle beslis bewaar word;+

      Maar wat die nageslag van die goddeloses betref, hulle sal inderdaad uitgeroei word.+

  • Romeine 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ek vra dan: God het sy volk tog nie verwerp nie, of hoe?+ Mag dit nooit gebeur nie! Want ek is ook ’n Israeliet,+ van die saad van Abraham, uit die stam Benjamin.+

  • Hebreërs 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat julle lewenswyse vry wees van die liefde vir geld,+ terwyl julle tevrede is+ met die teenwoordige dinge.+ Want hy het gesê: “Ek sal jou hoegenaamd nie verlaat of jou ooit versaak nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel