Psalm 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die goddeloses is nie so nie,Maar is soos die kaf wat deur die wind weggewaai word.+ Psalm 9:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die goddeloses+ sal terugdraai na Sjeool,+Ja, al die nasies wat God vergeet.+ Psalm 52:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 God sal jou dan ook vir ewig afbreek;+Hy sal jou neerslaan en jou wegruk uit jou tent,+En hy sal jou beslis ontwortel uit die land van die lewendes.+ Sela. Spreuke 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+
5 God sal jou dan ook vir ewig afbreek;+Hy sal jou neerslaan en jou wegruk uit jou tent,+En hy sal jou beslis ontwortel uit die land van die lewendes.+ Sela.