15 Net soos iemand uit sy moeder se skoot voortgekom het, sal hy naak weer weggaan,+ net soos hy gekom het; en hy kan hoegenaamd niks vir sy harde werk wegdra,+ wat hy met sy hand kan saamneem nie.
17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+