Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Die goddeloses+ sal terugdraai na Sjeool,+

      Ja, al die nasies wat God vergeet.+

  • Jesaja 51:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En dat jy Jehovah, jou Maker,+ sou vergeet, die Een wat die hemel uitspan+ en die fondament van die aarde lê,+ sodat jy voortdurend, die hele dag, in angs verkeer het weens die woede van die een wat jou insluit,+ asof hy heeltemal oorgehaal was om jou te verwoes?+ En waar is die woede van die een wat jou insluit?+

  • Jeremia 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+

  • Hosea 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 My volk sal beslis tot swye gebring word, omdat daar geen kennis is nie.+ Omdat jy die kennis verwerp het,+ sal ek jou ook verwerp sodat jy my nie as priester sal dien nie;+ en omdat jy die wet van jou God bly vergeet,+ sal ek, ja ek, jou kinders vergeet.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel