1 Samuel 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en die manne wat nie gesterf het nie, is met aambeie getref.+ En die hulpgeroep+ van die stad het na die hemel bly opstyg. Psalm 107:43 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+ Hosea 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+
12 en die manne wat nie gesterf het nie, is met aambeie getref.+ En die hulpgeroep+ van die stad het na die hemel bly opstyg.
43 Wie is wys? Hy sal op hierdie dinge ag gee+En op Jehovah se dade van liefderyke goedhartigheid let.+
9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+