6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+
12 “Wie is die man wat wys is, sodat hy dit kan verstaan, ja, hy met wie die mond van Jehovah gepraat het, sodat hy dit kan vertel?+ Waarom sou die land vergaan, verbrand word soos die wildernis sonder dat iemand daar deurtrek?”+
9 Wie is wys, sodat hy hierdie dinge kan verstaan?+ Verstandig, sodat hy dit kan weet?+ Want die weë van Jehovah is reg,+ en die regverdiges sal daarin wandel;+ maar die oortreders sal daarin struikel.+